Cover of Leopold Scholtz: Die SAW en Cuito Cuanaval

Leopold Scholtz Die SAW en Cuito Cuanaval

'n Taktiese en strategiese analise

Price for Eshop: 250 Kč (€ 10.0)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Jonathan Ball Publishers

2020

EPub
How do I buy e-book?

288

978-1-928248-06-4

1-928248-06-3

Annotation

In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van die veldtog gespeel het.Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.