Cover of Tim Noakes: Die Banting-sakgids

Tim Noakes Die Banting-sakgids

Price for Eshop: 160 Kč (€ 6.4)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2017

PDF
How do I buy e-book?

186

978-1-77609-167-6

1-77609-167-1

Annotation

DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN 'N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!Danksy julle versoeke vir mr basiese resepte en 'n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in 'n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.