Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek
Price for Eshop: 128 Kč (€ 5.1)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika - die oues sowel as die jonges - sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorle, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.