Cover of Amber Richards, Annerie du Toit (TRN): My eerste leesboek

Amber Richards, Annerie du Toit (TRN) My eerste leesboek

Price for Eshop: 106 Kč (€ 4.2)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Babelcube Inc.

2017

EPub
How do I buy e-book?

978-1-5071-0203-9

1-5071-0203-8

Annotation

VoorwoordHierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin metdrieletter-woordeen beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paargroterwoorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in diegebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en s die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as dieaanknopingspuntte gebruik. Hiermee dien hierdie boek as A hulpmiddel om hom te leeren ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as A nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.