Cover of Rita van Dyk: Die 4X4 Safari Kookboek

Rita van Dyk Die 4X4 Safari Kookboek

Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe

Price for Eshop: 224 Kč (€ 9.0)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2013

EPub
How do I buy e-book?

160

978-1-4323-0308-2

1-4323-0308-2

Annotation

Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan. Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.