Cover of Callie Maritz: Koeke ter Viering van Liefde en Lewe

Callie Maritz Koeke ter Viering van Liefde en Lewe

Price for Eshop: 288 Kč (€ 11.5)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2011

PDF
How do I buy e-book?

176

978-1-4317-0268-8

1-4317-0268-4

Annotation

Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op 'n heerlike reis neem. Hierdie boek bied 'n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met 'n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis 'n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met 'n onweerstaanbaar mooi Rooi fluweelkoek. Wees uitdagend en eksperimenteer met bestanddele soos beet, avokadopeer, kweper en mango in koek. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.