'n Aand in Annwn
Price for Eshop: 145 Kč (€ 5.8)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
'n Aand in TussenwereldDie Storie van William Jones se Amper-Dood ErvaringWilliam Jones, 'n skaap boer in die Brecon Beacons, het 'n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa.Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie.Hy het die Tussenwreld ontdek waar sy vrou gebly het en het 'n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het.'n Aand in Tussenwreld is 'n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof - tussen lewe en dood; 'n kykie na 'n amper-dood ervaring en 'n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwreld.Wees voorbereid om 'n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.